Nuus

NamRA vergader die week met 'Order-with-me'


Listen Later

Die Namibiese Inkomste-owerheid, NamRA, gaan vandeesweek met belanghebbers ontmoet. Die eerste vergadering is met Order-with-me entrepreneurs wat buitelandse produkte na die plaaslike mark bring deur bestellings vir hulle kliënte te doen en middelman speel by die grensposte en doeanepunte. Dié groep word dikwels geteiken deur konfiskerings. Tonateni Shidhudhu, die hoof van kommunikasie by NamRA, het meer:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings