Nuus

NamRA verleng indieningstyd van belastingopgawes


Listen Later

NamRA het 'n verdere verlenging aangekondig vir die indiening van inkomstebelastingopgawes kragtens artikel 21 van die Inkomstebelastingwet. Die nuwe sperdatum is van 31 Oktober 2025 tot 31 Maart 2026 verskuif weens stelselgereedheid. Belastingbetalers met verliese van meer as 1 miljoen Namibiese dollar uit vorige jare word daaraan herinner om die gewysigde bepalings toe te pas. Kosmos 94.1 Nuus het met NamRA-woordvoerder Steven Ndorokaze gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings