Nuus

NamRA waarsku oor bedrog


Listen Later

Nadat NamRA die publiek gewaarsku het oor belastingbedrog is meer inligting bekend. In 'n onlangse verklaring met 'n lang lys oortredings sê die agentskap oor die afgelope vier jaar is 316 bedrogsake geregistreer, met 41 kriminele sake wat by die polisie aanhangig gemaak is. Daar is ook meer as 144 miljoen Namibiese dollar verhaal uit byna 1 miljard dollar se bedrieglike terugbetalingseise ten opsigte van inkomstebelasting en BTW. NamRA-woordvoerder Steven Ndorokaze herinner almal oor belastingbedrog.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings