Nuus

NAN, 800g blik, onttrek uit die mark


Listen Later

Die Nasionale Verbruikerskommissie in die buurland het die Nestlé-produk NAN in 800 gram blikke onttrek. Die aankondiging volg na 'n verslag deur 'n verskaffer dat een van die bestanddele van die baba-formule moontlik besmet is met 'n gifstof wat braking en diarree kan veroorsaak. Die onttrekking raak produkte wat in Suid-Afrika, Namibië en Eswatini verkoop word. Geen siektes is tot dusver aangemeld is nie. Phetho Ntaba van die kommissie sê hulle sal voortgaan om die situasie te monitor ten einde die produk se veiligheid te verseker:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings