Nuus

Nanso prys 4% rente op Jeugfonds-lenings


Listen Later

Die Namibiese Nasionale Studente-organisasie het die lae rentekoers van 4 persent op lenings van die Nasionale Jeug-entrepreneurskapfonds verwelkom. Finansminister Ericah Shafudah het aangekondig dat die regering hierdie vaste koers as 'n vorm van gerigte lenings bekendstel om jong entrepreneurs te ondersteun. Kosmos 94.1 Nuus het met Nanso se president, Dorothea Nangolo, gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings