Nuus

Nanso stel regering ultimatum oor Graad 11s


Listen Later

Nanso het ‘n onderwys taakmag van stapel gestuur. Die groep het kommer uitgespreek oor die herstrukturering van Nsfaf-drempels maar ook sy ontevredenheid oor die gewone vlak graad 11-leerders wat nie vir universiteitstoelating by Unam kwalifiseer nie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Jessy Abraham, die woordvoerder van Nanso, wat die regering ‘n ultimatum stel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings