Nuus

Napha hou jaarvergadering, president Cramer tree uit


Listen Later

Die 51ste Napha jaarlikse vergadering het afgeskop in die hoofstad met jagters en internasionale belangstellendes wat die geleentheid vandag en môre bywoon. Axel Cramer, die president van die organisasie, gaan vanjaar die tuig neerlê, terwyl die volgende president nog aangekondig moet word. Cramer het die openingstoespraak by die byeenkoms gelewer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings