Nuus

Napha reageer skerp op 'oningeligte' beriggewing


Listen Later

Die Namibiese Professionele Jagvereniging, Napha, het skerp gereageer op mediaberigte wat hy as misleidend beskryf na Namibië se voorstelle aan die COP20-beraad in Oesbekistan. Napha sê die konferensie het ongekende verwerping van wetenskapsgebaseerde, staatsgeleide volhoubare gebruiksvoorstelle ten gunste van die politieke pers gesien. Die president van Napha Hannes du Plessis, het nie doekies omgedraai nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings