* Nie-regerings-organisasies vra dat die regering dringend fondse beskikbaar stel..
* Strokiesprente het die krag om kinders op 'n speelse manier van komplekse mediese toestande te leer, insluitend die Corona-virus.
* En, 'n Infeksie-spesialis waarsku oor vals nuus, en gee raad.