** Die inperking lei tot 'n afname in misdaad..Ons praat met 'n ontleder
** Die Leliefontein-gemeenskap in Namakwaland gaan swaar gebuk onder die Covid-19 regulasies....
** En, twee argeologiese ontdekkings toon dat antieke bevolkingsgroepe in Afrika en Australië meer beskaafd was as wat voorheen aanvaar is.