
Sign up to save your podcasts
Or


Al hoe meer Suid-Afrikaanse onderwysers wil die beroep verlaat weens die oorlading van administratiewe pligte. Die verpleegstersvakbond, DENOSA, reageer op bewerings dat van sy lede betrokke is by sindikate wat menslike organe oes. Die Verenigde Nasies sê die humanitêre krisis in Sudan is die ergste ter wêreld.
By RSGAl hoe meer Suid-Afrikaanse onderwysers wil die beroep verlaat weens die oorlading van administratiewe pligte. Die verpleegstersvakbond, DENOSA, reageer op bewerings dat van sy lede betrokke is by sindikate wat menslike organe oes. Die Verenigde Nasies sê die humanitêre krisis in Sudan is die ergste ter wêreld.

7,598 Listeners

1 Listeners

0 Listeners