
Sign up to save your podcasts
Or


Ons praat met die Hamas-afvaardiging wat in Suid-Afrika is vir die vyfde globale konvensie van Solidariteit met Palestina. Tien jaar na Nelson Mandela se dood wil ons weet: kan ons hom steeds as 'n groot staatsman beskou? En hoe voel Suid-Afrikaners oor hulself en mekaar? Ons praat met die Instituut vir Rasse Verhoudinge daaroor.
By RSGOns praat met die Hamas-afvaardiging wat in Suid-Afrika is vir die vyfde globale konvensie van Solidariteit met Palestina. Tien jaar na Nelson Mandela se dood wil ons weet: kan ons hom steeds as 'n groot staatsman beskou? En hoe voel Suid-Afrikaners oor hulself en mekaar? Ons praat met die Instituut vir Rasse Verhoudinge daaroor.

7,731 Listeners

1 Listeners

2 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

0 Listeners