Die tema van die fliek "Vaselinetjie" is dat God nie foute maak nie, maar die regisseur, Corne van Rooyen, het self op 'n tyd gewonder of hy nie 'n fout gemaak het met die fliek nie. Tog het "Vaselinetjie" met die prys as beste rolprent by hierdie jaar se Silwerskermfees weggestap. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag.