Naweekaktueel

Naweekaktueel


Listen Later

Seks, geweld, naaktheid, en kras taalgebruik speel 'n rol as 'n ouderdomsbeperking toegeken word. Die Film en Publikasie-raad het in die onlangs onder skoot gekom toe hulle onder meer vir die film, "Dis ek, Anna", 'n 16-ouderdomsbeperking toegeken het, en ook eers "INXEBA" as volwasse inhoud geklassifiseer het. Maar watter kriteria word gebruik as hulle die toekennings maak? Anna-marie Jansen van Vuuren het by die klassifikasie-bestuurder van die Film en Publikasieraad, Riana Botes, gaan uitvind.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NaweekaktueelBy RSG


More shows like Naweekaktueel

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners