Die 80-jarige voormalige Seketraris-Generaal van die Verenigde Nasies, Kofi Annan het gesterf. Annan, wat die Nobel Vredesprys vir humanitere werk gewen het, se dood is deur internasionale diplomate bevestig.
Annan was die eerste swart Afrikaan wat die rol van die wereld se top diplomaat opgeneem het. Hy het twee termyne gedien vanaf 1997 tot 2006. Prof Dirk Kotze, 'n dosent in politieke wetenskap aan UNISA praat met Marietta Kruger oor sy nalatenskap....