Die Dekaan van Natuurwetenskappe en professor in Biochemie aan die Universiteit van Johannesburg, Debra Meyer, sê erfenismaand is 'n tyd om te reflekteer oor ALLES wat eie is aan Suid-Afrika, insluitend die taal Afrikaans. Meyer het in 'n erfenismaand gedenklesing gesê dat sy glo dit is onregverdig dat universiteite soos Stellenbosch en die Vrystaat, Afrikaans as voertaal van onderrig weggeneem het. Sy het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê dat in 'n tyd dat die term "dekolonisasie" in die mode is, MOET mense besef Afrikaans is 'n deel van ons erflating, en daarom JUIS sinoniem is daamee...