Nuus

NCC betaal nog miljoene oor na staatskas


Listen Later

Die Namibiese Mededingingskommissie het 9 miljoen Namibiese dollar, na die oudit van die 2024/25-boekjaar, in boetes na die Staatsinkomstefonds oorgeplaas. Kosmos 94.1 Nuus het met die kommissie se woordvoerder, Dina Gowases, gepraat wat 'n oorsig gee.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings