Nuus

Nersa op oorlogspad oor skuld


Listen Later

Die Energiereguleerder, Nersa, sê sy tribunaalmagte is nou in werking en hy gaan nie enige wanbetalers in die elektrisiteitsektor duld nie. Vyf munisipaliteite, insluitend Saldanhabaai in die Wes-Kaap, Ekurhuleni in Gauteng en Rustenburg in Noordwes, het wanbetalingsbevele ontvang en moet binne twee maande voldoen, of boetes van tot twee-miljoen-rand per dag opgelê word. Nersa-woordvoerder Charles Hlebela sê hierdie stap verseker veilige, betroubare en wettige elektrisiteitsvoorsiening:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings