Nuus

Net 27% van SA soldate gesond om te veg: DA


Listen Later

Die DA eis die volledige instelling van die 2015-verdedigingshersiening wat ʼn oproep is vir volgehoue en veelvlakkige militêre gesondheidsorg. Dit volg na berigte dat slegs 27-persent van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gesond genoeg is om ontplooi te word, terwyl die gesondheidstatus van 36-persent van soldate onbekend is. Chris Hattingh van die DA sê bevelvoerders het versuim om verpligte gesondheidsevaluasies te doen en begrotingstekorte beteken die SANW kan nie eens sy mag van 70 000 lede finansier nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings