Nuus

Net 36% van gewone vlak leerders is deur


Listen Later

Die klas van 2025 op gewone vlak het nie goed presteer nie. Net 36 persent van die kandidate kwalifiseer vir vordering. Kavango Oos het die beste presteer met 52,7 persent van kandidate wat deur is. Khomas is op 38,1 persent met Kunene wat die swakste vertoon het op 23 persent. Onderwysminister dr. Sanet Steenkamp.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings