Nuus

Net lof vir Eagles se hoofafrigter Craig Williams


Listen Later

Namibiërs juig steeds oor die reuse-sukses wat die FNB Eagles die naweek behaal het deur die Proteas met vier paaltjies te klop. Dit, met die amptelike opening van die FNB Namibië Krieketveld in Windhoek. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Krieket Namibië se president, Rudie van Vuuren, wat sê dit is 'n groot prestasie en eer vir Namibië. Hy sê krediet moet aan hoofafrigter, Craig Williams, gaan vir al sy harde werk met die span.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings