Nuus

Net meer as helfte van werkgewers betaal minimumloon


Listen Later

Die arbeidsministerie het onthul dat slegs 55 persent van werkgewers voldoen aan die nasionale minimumloon wat in Januarie vanjaar in werking getree het. Die ministerie het tot dusver vanjaar 1 377 werkplekinspeksies uitgevoer. Terwyl 1,3 miljoen Namibiese dollar in onbetaalde lone vir meer as 2 100 werkers verhaal is, skiet 45 persent van werkgewers steeds kort. Minister Wise Immanuel het vanoggend tydens 'n kabinetskomitee-inligtingsessie gesê dringende optrede is nodig, aangesien meer as 490 arbeidsgeskille steeds onopgelos is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings