Nuus

New Era verdien N$27,3 m uit verkope


Listen Later

Die regeringsdagblad New Era se jongste finansiële resultate toon dié koerant het sowat 27,3 miljoen Namibiese dollar uit verkope in die 2034/24-boekjaar verdien. Inligtingsminister Emma Theofelus het Donderdag gesê die kabinet het die voorlegging van New Era se jongste jaarverslag in die parlement goedgekeur.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings