Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

NGB 13, 1 Kor. 10:10| Murmurering


Listen Later

Die nuus is vol slegte gebeurtenisse. Suid-Afrikaners is hopeloos, modeloos, moeg gesukkel. Ons voel dit self. Ons hoor dit in ons gesprekke in die kerk se voorportaal, op die skoolterrein en langs die braaivleisvuur. Die uitdaging vir ons as gelowiges, is om moeilike omstandighede steeds gelowig aan te durf. En die probleem is nou, dat ons in hierdie omstandighede geneig is om te mor. Ons murmureer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Gereformeerde Kerk Graaff-ReinetBy Marnix Boersema

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings