Nuus

Ngurare beklemtoon diens, doeltreffendheid


Listen Later

Eerste minister Elijah Ngurare het staatsamptenare aangespoor om meer moeite te doen met dienslewering by hul betrokke kantore. In 'n toespraak by die eerste Openbare Sektor Innovasie Konferensie in Windhoek het Ngurare gesê beter dienslewering moet nie net in hoër gehaltestandaarde weerspieël word nie, maar ook in vinniger omkeertye. Hy het die belangrikheid van aanspreeklikheid in die bestuur en gebruik van openbare hulpbronne beklemtoon.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings