Nick Serfontein, Voorsitter van die Sernick groep in Suid Afrika, en Landbouskrywers SA se Boer van die jaar, het ‘n projek geloods waar opkomende boere die regte opleiding en finansiële bystand kry. Hy sluit vanoggend by ons aan: