Nick Serfontein koop Hartebeestloop bul vir N$ 400 duisend.
Die bekende Hartebeestloop veiling het onlangs plaasgevind en die duurste bul is vir N$ 400 duisend verkoop. Die koper van die bul is Nick Serfontein, Voorsitter van die Sernick groep en bekende boer in Suid Afrika, hy is ons gas: