Nuus

Nictus-groep brei uit na Walvisbaai


Listen Later

Nictus Holdings het nuwe grond in Walvisbaai gebreek. Die maatskappy begin met die konstruksie van ses nuwe kleinhandelwinkels oor twee top-liggings in die dorp. Die ontwikkeling dui op 'n groot uitbreiding vir die groep in die Erongo-streek, wat verskeie van sy toonaangewende handelsmerke onder een strategiese groeiplan saambring. Wilmar Fourie, die besturende direkteur van die eiendomsegment by Nictus Holdings, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels vir meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings