Nuus

Nida verhoog salarisse met 5%


Listen Later

Werknemers by die Namibiese Nywerheidsontwikkelingsagentskap, of Nida, gaan 'n salarisverhoging van 5% ontvang, danksy 'n nuwe loonooreenkoms wat met die Voedsel- en Geallieerde Werkersunie gesluit is, gesteun deur die Ministerie van Industrialisasie en Handel. Inyemba Kamwi, senior konsultant vir strategie en projekte by die agentskap, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings