Nuus

NNN het ‘slapelose nagte’ oor selfmoord


Listen Later

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het kommer uitgespreek oor die stygende aantal selfmoorde in Namibië, na die onlangse dood van drie onderwysers in die Ohangwena-streek. Sy het by die amptelike opening van die Eenhana-expo alle burgers, veral diegene in leiersrolle, versoek om deernis en ondersteuning vir mekaar te toon om verdere lewensverlies te voorkom.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings