Nuus

NNN sê dit gaan beter in die staatsdiens


Listen Later

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het na die NDP6 van stapel gestuur is, ook 'n oorsig van haar administrasie sedert dit ingewy is gegee. Sy sê daar's 'n nuwe kultuur in die staatsdiens en ministers sal hierdie maand hul prestasieooreenkomste onderteken.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings