Nuus

NNN sê selfmoordsyfers vra nasionale ingryping


Listen Later

Agt mense, tussen die ouderdom van 25 en 60 jaar, het sedert Oujaarsdag hul eie lewens in Namibië geneem. Vyf van hulle was mans. Dit volg ná agt mense ook tydens die Kersnaweek selfdood gepleeg het – die jongste 22 jaar en die oudste 57. President Netumbo Nandi-Ndaitwah het in haar Nuwejaarsboodskap gesê die stryd teen stygende selfdood in Namibië verg daadwerklike nasionale optrede.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings