Nuus

NNN sit voet neer by COP30


Listen Later

Die wêreld se energie-oorgang moet regverdig en verantwoordelik wees, sodat lande in verskillende ontwikkelingsfases nie agterweë gelaat word nie, het president Netumbo Nandi-Ndaitwah Vrydag tydens die COP30-klimaatberaad in Brasilië gesê. Sy het Namibië se strategie rakende dié kwessie uitgelig:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings