Nuus

NNN stel drie taakmagte aan


Listen Later

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het drie taakspanne aangewys oor gesondheid, grond en behuising, en ekonomiese herstel. Die lede, wat op 'n vrywillige basis dien, is gekies uit die regering, privaatsektor, burgerlike samelewing, akademie en ander sektore. Die taakspanne spruit uit verbintenisse wat die president tydens die onlangse Namibiese Openbare-Private Forum gemaak het. Sy het lede by die bekendstelling toegespreek:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings