Nuus

NNN vertrek vir COP 30 in Brasilië


Listen Later

President Netumbo Nandi-Ndaitwah lei Namibië se afvaardiging na Belém, Brasilië, vir COP30, die Verenigde Nasies se Klimaatsveranderingskonferensie. Sy het vanoggend vertrek. Presidensiële woordvoerder Jonas Mbambo het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat Namibië se teenwoordigheid nie net praatjies is nie, aangesien die land droogtes, stygende temperature en veranderende reënval in die gesig staar wat voedsel- en watersekerheid bedreig. By die beraad sal die president ook planne aankondig om 'n streeksklimaatfinansieringsentrum vir Afrika aan te bied.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings