Nuus

NNN vra VN se rol moet heroorweeg word


Listen Later

President Netumbo Nandi-Ndaitwah doen 'n beroep op 'n heroorweging van die rol van die Verenigde Nasies om wêreldwye geskille te besleg, terwyl sy na New York reis vir die 80ste Algemene Vergadering. In 'n toespraak aan die media voor haar vertrek vroeër vanmiddag het die president gewaarsku dat eensydige optrede deur lidstate wêreldwye vrede en multilaterale samewerking bedreig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings