Nuus

Nobelprys vir Ekonomie toegeken


Listen Later

Die 2025 Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe is toegeken aan die Amerikaners Joel Mokyr en Peter Howitt, en die Fransman Philippe Aghion. Mokyr word erken vir die koppeling van tegnologiese vooruitgang aan volgehoue groei, terwyl Howitt en Aghion vereer word vir hul kreatiewe vernietigingsteorie, wat wys hoe vernuwing verouderde produkte vervang en produktiwiteit verhoog. John Hassler van die Nobelkomitee sê hulle werk beklemtoon die belangrikheid van vernuwing in die verbetering van lewenstandaarde en die handhawing van wêreldwye ekonomiese groei:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings