Nuus

Nog 3 Vaaldam-sluise oop, oorstromings verwag


Listen Later

Die Departement van Water en Sanitasie het nog drie sluise van die Vaaldam oopgemaak om die uitvloei verder te verhoog nadat vyf sluise Maandag geopen is. Dit is as gevolg van die aanhoudende reën in Gauteng en Mpumalanga. Die departement se woordvoerder, Mandla Mathebula, sê die opening van agt sluise sal die watervrystelling verhoog, en dit kan 'n oorstroming van die rivieroewer stroomaf veroorsaak, wat infrastruktuur in laerliggende gebiede in die vloedvlakte sal raak:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings