Nuus

Nog ‘n anti-Semitiese aanval in Londen


Listen Later

Twee Joodse mans is in die Golders Green-gebied van Noord-Londen met 'n mes gesteek, wat die polisie amptelik as 'n terroriste-voorval verklaar het. Die slagoffers, 76- en 34-jaar oud, is in 'n bestendige toestand in die hospitaal. Hierdie voorval volg op 'n vlaag antisemitiese aanvalle in Brittanje. Die hoof van teen-terrorismepolisiëring, assistent-kommissaris Laurence Taylor, sê die 45-jarige verdagte het ook probeer om polisiebeamptes te steek en is met 'n skokpistool geskiet voordat hy vir poging tot moord in hegtenis geneem is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings