Nuus

Nog reaksie op SA-repokoers


Listen Later

Nog reaksie word ontvang op die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat die terugkoopkoers met 25 basispunte tot 7 persent verlaag het. Dit sal na verwagting finansiële druk verlig en ekonomiese aktiwiteit regoor die streek sal stimuleer. Kosmos 94.1 Nuus het met Almandro Jansen, 'n ekonoom van Simonis Storm gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings