Nuus

Nóg skoksyfers oor bendegeweld in SA


Listen Later

Die Tshwane-polisie het gister 359 verdagtes in Garsfontein en Boschkop vasgetrek tydens Operasie Shanela. Hulle oortredings sluit in moord, poging tot moord, verkragting en aanranding. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 65 onwettige buitelanders is ook aangekeer en aan immigrasie-owerhede oorhandig:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings