Nuus

Nog verdagtes ondervra oor DJ Warras-moord


Listen Later

Die polisie in Johannesburg het twee verdagte persone ondervra na die sluipmoord op die mediapersoonlikheid Warrick “DJ Warras” Stock verlede week in die middestad. Stock, 'n direkteur by Imperium Security, is buite die Zambezi-gebou doodgeskiet. Die polisie se woordvoerder, Athlenda Mathe sê die twee is vroeg vanoggend by 'n hostel in Soweto vasgetrek. Sy sê ondersoekbeamptes gaan voort om alle leidrade op te volg om die saak op te los:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings