Kosmos 94.1

Nored trek swaar sonder stakende werkers


Listen Later

Werkers by Nored, die noordelike kragverspreider, staak sedert Donderdag na die Oshakati-hoërhof die dringende aansoek wat deur die maatskappy gebring is om die staking te keer, van die hand gewys het. Noodsaaklike dienste is gestaak en skole in die noordelike streek is gesluit weens kragonderbrekings. Kosmos 94.1 Nuus het met George Ampweya, die sekretaris-generaal van die Mynwerkersunie van Namibië gepraat vir 'n opdatering. Onderhandelinge duur steeds voort.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1