Nuus

Norris wen in Sao Paolo


Listen Later

McLaren-renjaer Lando Norris het die Sao Paulo Grand Prix gewen en sy voorsprong in die bestuurderskampioenskap tot 24 punte bo spanmaat Oscar Piastri vergroot. Kimi Antonelli van Mercedes het tweede klaargemaak en Max Verstappen van Red Bull wat uit die kuipebaan weggespring het, derde. George Russell van Mercedes was vierde en Piastri vyfde, nadat hy gestraf is omdat hy ʼn botsing veroorsaak het. Norris beskryf dit as die perfekte naweek nadat hy Saterdag ook die snelwedren gewen het:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings