Kosmos 94.1 Landbou

Northern Select Veiling verloop goed.


Listen Later

Piet Stoman, deel van die kommunikasie-span by Agra Auctions vertel ons meer oor hoe lekker die Northern Select Agra Veiling wat aan die einde van laas week gehou is, verloop het ... daar is goed aanlyn deelgeneem en verkopers het groot suksesse behaal met verkope van meer as 3,6 miljoen doller.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1