Agra hou vanaand om 6 uur sy Northern Select veiling met verskeie fantastiese aanbiedinge van telers in die noorde van die land. Die veiling sal ook digitaal plaasvind en die formaat blyk om al hoe meer gewild te raak. Paul Klein, die Algemene Bestuurder van Veilings by Agra gesels vanoggend met Kosmos 94.1 Landbounuus hieroor: