Kosmos 94.1 Landbou

Nou is die tyd vir boskos!


Listen Later

Indringerbos bly ‘n probleem oral in Namibië veral met oorbeweiding en herhaalde droogte. Maar, bos word nou ook as ‘n bron van voeding en energie ge-ag as die regte aanslag gevolg word. Met goeie neerslae het Kosmos 94.1 Landbounuus dit goed gedink om weer aan te klop by DAS Namibië, oftewel, die Ontbossing Adviserende Diens van Namibië. Ons gas vanoggend is Petrus Ngipangelua, die Tegniese Adviseur vir DAS...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1