Nuus

Nou's daar vergiftiging-kommer oor Edgar Lungu se dood


Listen Later

Die Progressive Forces of South Africa het die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en die Gautengse kommissaris, Tommy Mthombeni, versoek om ondersoek in te stel na die dood van die voormalige Zambiese president Edgar Lungu op Suid-Afrikaanse bodem. Die Nasionale Strategiese Organiseerder, Bonang Letsokoane, noem familie- en politieke kommer oor moontlike vergiftiging. Sy waarsku 'n vertraging of gebrek aan optrede kan die integriteit van Suid-Afrika se regstelsel benadeel en beklemtoon die land se wettige plig om verdagte sterftes te ondersoek:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings