Nuus

NR, streeksrade se mandaat onder die loep


Listen Later

Die Tweede Konsultatiewe Konferensie van die Nasionale Raad en Streeksrade vind tans in Katima Mulilo plaas. Die konferensie, wat onder die tema "Op pad na Responsiewe Bestuur: Verduideliking van die Mandate van die Nasionale Raad en Streeksrade" gehou word, is daarop gemik om groter begrip en samewerking tussen beheerliggame te bevorder. Lucas Muha, die voorsitter van die Nasionale Raad, het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings