Nuus

NRU verduidelik planne met spanne, programme


Listen Later

Die Namibië Rugby-unie het verskeie kwessies wat teen die unie geopper was aangespreek by 'n perskonferensie. Namibië het nie vir die 2027 Wêreldbekertoernooi gekwalifiseer nie, wat beteken befondsing van Wêreldrugby het weggeval. Die unie moes noodgedwonge die hoëprestasie-program aanpas, die Welwitschias se afrigterspan se kontrakte opskort asook dié van die direkteur van rugby, Jacques Burger. Die NRU se uitvoerende hoof John Heynes.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings